Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Anton Myburgh - Boer en Sy roer | Текст песни и Перевод на русский

Boer en sy roer.

Sit jou hand op die ploeg
in die son sal jy swoeg
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Boer maar voort Boereseun,
niemand sal jou grond kom neem
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Plant jou mielies, teel jou bees
jy hoef geen onheil te vrees
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Met sy een oog op die weer
en sy hand op sy geweer
word die Boer en sy roer nooit moeg

cho
want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Жаркий час – час труда:
Глубока борозда:
Но вдвоем бур с ружьем – как всегда.

Хор:
И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда.
Где стоит – там стоит он как скала.
Он своим наречьем горд,
И ему не страшен черт:
Отойди, а не то сгоришь до тла.

Бурский сын, бурский внук
Крепко держит свой плуг:
Век вдвоем бур с ружьем – как всегда.

Хор:
И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда.
Где стоит – там стоит он как скала.
Он своим наречьем горд,
И ему не страшен черт:
Отойди, а не то сгоришь до тла.

Сыт откормленный скот,
Кукуруза растет –
Но вдвоем бур с ружьем – как всегда.

Хор:
И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда.
Где стоит – там стоит он как скала.
Он своим наречьем горд,
И ему не страшен черт:
Отойди, а не то сгоришь до тла.

При погоде плохой -
Порох все же сухой.
Век вдвоем бур с ружьем – как всегда.

Хор:
И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда.
Где стоит – там стоит он как скала.
Он своим наречьем горд,
И ему не страшен черт:
Отойди, а не то сгоришь до тла.

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 3
Видео
  • Anton Myburgh - Boer en Sy Roer Anton Myburgh - Boer en Sy Roer
    Select Music's Boer en Sy Roer Video. ... Music. "Boer en Sy Roer" by Anton Myburgh ...
  • Boer en sy roer Boer en sy roer
    Music. "Boer en Sy Roer" by Anton Myburgh (iTunes • eMusic • AmazonMP3) ... Nadine ...
  • Anton Myburgh - Dream Masjien Anton Myburgh - Dream Masjien
    Anton Myburgh - Dream Masjien .... gehoor toe sit ek in my Rooi Beetle(my eerste kar ...
  • Anton Myburgh Visgat Anton Myburgh Visgat
    Anton Myburgh Visgat. Hennie Steynfaard. SubscribeSubscribedUnsubscribe 54 ...
  • Anton Myburgh Country epk Anton Myburgh Country epk
    Anton Myburgh talks about his album "Country" which he recorded with his band. In this ...